Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy vir die tweede keer ’n brief aan hulle geskryf en gesê: “As julle aan my kant is en my stem sal gehoorsaam, vat die koppe van die manne, die seuns van julle meester en kom môre omtrent hierdie tyd na my toe in Yizre’el.” Die koning se seuns, sewentig man, was by die groot manne van die stad wat hulle grootgemaak het.

2 Konings 10

2 Konings 10:1-13