Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die brief by hulle kom, het hulle die seuns van die koning gevat en hulle gedood, sewentig man en hulle koppe in mandjies gesit en vir hom na Yizre’el gestuur.

2 Konings 10

2 Konings 10:4-11