Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 10:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die een wat oor die huishouding was, hy wat oor die stad was, die oudstes en die opvoeders het woord aan Yehu gestuur en gesê: “Ons is u diensknegte, alles wat u ons beveel, sal ons doen; ons sal niemand koning maak nie; doen wat goed is in u oë.”

2 Konings 10

2 Konings 10:4-15