Die Boodskap

Romeine 2:20 Die Boodskap (DB)

Jy beskou jouself as die groot leermeester van almal wat niks weet nie, as die onderwyser van almal wat nog maar kinders in die geloof is. Jy dink dat jy al die kennis en waarheid in pag het.

Romeine 2

Romeine 2:15-22