Die Boodskap

Romeine 2:19 Die Boodskap (DB)

Omdat jy so danig belangrik is in jou eie oë, het jy jouself aangestel om mense wat nog in die donker rondlê na die lig toe te lei. Jy dink dat jy net die regte een is om die blindes na God toe te bring.

Romeine 2

Romeine 2:10-25