Die Boodskap

Openbaring 22:19 Die Boodskap (DB)

Iemand wat iets van God se boodskap in hierdie boek weglaat, moet ook gewaarsku wees. God sal sy aandeel in die boom wat aan mense die lewe gee en sy plek in die heilige stad vir ewig wegneem. (Dit is die boom en die stad waarvan vroeër in die boek gepraat is.)

Openbaring 22

Openbaring 22:18-20