Die Boodskap

Openbaring 22:20 Die Boodskap (DB)

Hy wat hierdie dinge aan ons met soveel oortuiging vertel het, sê nou weer: “Sowaar, Ek is op pad; Ek kom gou.”“Laat dit wees soos U sê! Kom, Here Jesus!”

Openbaring 22

Openbaring 22:16-21