Die Boodskap

Openbaring 22:18 Die Boodskap (DB)

En nou ’n waarskuwing: dit gaan aan almal wat die boodskap van hierdie boek hoor. Ek waarsku die persoon wat enigiets by hierdie boodskap bysit. God sal hom met al die plae en slegte dinge tref waarvan daar in hierdie boek vertel word.

Openbaring 22

Openbaring 22:10-21