Die Boodskap

Openbaring 22:17 Die Boodskap (DB)

Die Gees asook die bruid sê: “Kom!” Wie hierdie woorde hoor, moet ook sê: “Kom!” Laat die een wat geestelik dors het, kom. Enigeen wat graag wil, kan die water wat ’n mens vir ewig laat leef, verniet kom kry.

Openbaring 22

Openbaring 22:11-21