Die Boodskap

Openbaring 15:7 Die Boodskap (DB)

Een van die vier lewende wesens wat om God se troon gestaan het, gee toe vir elke engel ’n goue bak. Hierdie sewe bakke was propvol van die woede en straf van God, die God wat vir ewig en altyd leef.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8