Die Boodskap

Openbaring 15:6 Die Boodskap (DB)

Daar het sewe engele uit die tent uitgestap met sewe rampe. Hulle het duur, mooi klere aangehad. Die klere was van suiwer, spierwit linne gemaak. Elkeen het ook ’n breë, goue gordel aangehad.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8