Die Boodskap

Openbaring 15:8 Die Boodskap (DB)

God se woonplek, sy tempel, het gelyk of dit vol rook was. Eintlik was dit die verbysterende grootheid en krag van God waarvan dit oorgeloop het. Niemand kon toe in die tempel ingaan nie. Hulle moes eers wag tot die sewe rampe van die sewe engele klaar was.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8