Die Boodskap

Openbaring 15:5 Die Boodskap (DB)

Na hierdie pragtige lied het iets anders my aandag getrek. Daar was ’n tent in die hemel waarin God vroeër op ’n spesiale manier by sy mense was. Die tent se ingang het oopgegaan.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8