Die Boodskap

Openbaring 15:4 Die Boodskap (DB)

“Here, wie sal U nie met groot agting en respek hanteer nie? Wie sal nie vir ander vertel hoe belangrik U regtig is nie? U en U alleen is soos U is: heilig. Al die mense sal na U toe stroom en U as God aanbid. Hulle kan nou sien dat wat U doen, regverdig is.”

Openbaring 15

Openbaring 15:1-8