Die Boodskap

Levitikus 4:25 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat by die tent diens doen, vat van die bloed van die dier wat hy vir sy sonde kom offer het en smeer met sy vinger daarvan aan die horings van die altaar waarop die diere verbrand word. Die bloed wat oor is, gooi hy teen die voet van die altaar uit.

Levitikus 4

Levitikus 4:23-28