Die Boodskap

Levitikus 4:26 Die Boodskap (DB)

Hy verbrand dan al die vet van die bok op die altaar net soos die vet van die dier wat gebring is om saam met die Here te eet. Wanneer die dienaar so maak, bring hy vergewing vir die leier se sonde. Hy word dan vrygespreek van sy oortreding.

Levitikus 4

Levitikus 4:24-30