Die Boodskap

Levitikus 4:24 Die Boodskap (DB)

Hy sit sy hand op die bok se kop en slag hom op dieselfde plek waar die offers geslag word wat vir die Here verbrand word. Daarmee betaal hy vir die sonde wat hy gedoen het.

Levitikus 4

Levitikus 4:14-25