Die Boodskap

Klaagliedere 4:16 Die Boodskap (DB)

Die Here het hulle uitgewis. Hy gee niks meer vir hulle om nie. Hy het nie meer tyd vir dié wat by sy tempel werk nie. Hy het geen genade vir die leiers nie.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:12-17