Die Boodskap

Klaagliedere 4:17 Die Boodskap (DB)

Ons het verniet sit en kyk of daar nie iemand sou kom wat ons kon help nie. Ons het by die uitkykpunt tevergeefs gestaan en uitkyk of daar nie ’n nasie kom wat ons sal red nie.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:13-22