Die Boodskap

Klaagliedere 4:15 Die Boodskap (DB)

Ander het vir hulle geskree: “Gee pad van ons af. Julle is vuil. Gee pad en moenie aan ons raak nie!” Toe hulle wegvlug en by ander volke aankom, het dié vir hulle gesê: “Julle kan nie meer hier by ons bly nie! Julle is nie welkom nie!”

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:12-17