Die Boodskap

Klaagliedere 1:15 Die Boodskap (DB)

Die Here het al die sterk mans wat ek gehad het, met minagting weggewys. Hy het ’n weermag bymekaargemaak om my jongmanne te verslaan. Die Here het Juda stukkend getrap. Dit was soos druiwe wat jy met jou voete in die parskuip stukkend trap.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:14-22