Die Boodskap

Klaagliedere 1:14 Die Boodskap (DB)

Die Here het met sy hand die dinge wat ek verkeerd gedoen het soos ’n tou inmekaar- gevleg. Hy het dit soos ’n juk op my nek gesit. Ek het nie genoeg krag om dit te dra nie. Die Here het my oorgegee aan mense teen wie ek nie sterk genoeg is om te veg nie.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:7-22