Die Boodskap

Klaagliedere 1:16 Die Boodskap (DB)

Trane loop uit my oë. Ek huil oor alles wat gebeur het. Daar is niemand by my wat my kan troos en my beter kan laat voel nie. Die vyand was te sterk vir my. My kinders is weg. Die mense wat in my woon, is platgeslaan. Hulle het niks om na uit te sien nie.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:8-22