Die Boodskap

Josua 24:13 Die Boodskap (DB)

Ek het vir julle ’n land gegee waarvan julle nie die lande bewerk het of die stede gebou het nie. Vandag bly julle in daardie stede en eet julle druiwe van wingerde en olywe van olyfbome wat julle nie self geplant het nie.

Josua 24

Josua 24:11-16