Die Boodskap

Josua 24:12 Die Boodskap (DB)

Daarom, toe die twee Amoritiese konings hoor dat julle op pad is, het hulle klaar moed opgegee. Dit was nie omdat hulle bang was vir julle swaarde en pyle en boë nie, maar omdat Ek aan julle kant was.

Josua 24

Josua 24:9-17