Die Boodskap

Josua 24:14 Die Boodskap (DB)

“Daarom,” het Josua gesê, “eer nou die Here en dien Hom met alles binne-in julle. Raak ontslae van die afgode wat julle voorouers in Mesopotamië en in Egipte gedien het en dien die Here!

Josua 24

Josua 24:9-17