Die Boodskap

Jesaja 41:18 Die Boodskap (DB)

Ek sal riviere tussen die droë berge deur laat loop. Ek sal fonteine onder in die laagtes laat uitborrel. Ek sal waterpanne in die woestynwêreld gee. Daar sal waterstrome deur droë gebiede vloei.

Jesaja 41

Jesaja 41:10-28