Die Boodskap

Jesaja 41:17 Die Boodskap (DB)

Wanneer Israel soos hulpelose mense verniet na water soek, wanneer hulle wil doodgaan van die dors, sal Ek, die Here, hulle gebede verhoor. Die God van Israel sal nie sy volk in die steek laat nie.

Jesaja 41

Jesaja 41:7-18