Die Boodskap

Jesaja 41:19 Die Boodskap (DB)

Ek sal sederbome in die woestyn laat groei. Daar sal akasias, mirtebome en olyfbome staan. Waar dit heeltemal droog is, sal Ek sipresse, plataanbome en dennebome plant.

Jesaja 41

Jesaja 41:14-21