Die Boodskap

Jeremia 50:15 Die Boodskap (DB)

Skree maar gerus daar waar julle julle plekke ingeneem het om die stad. Babel het oorgegee. Die mure van die stad het omgeval. Die Here straf hierdie mense nou, julle hoef hulle nie te spaar nie. Doen aan hulle soos hulle aan ander mense gedoen het.

Jeremia 50

Jeremia 50:13-17