Die Boodskap

Jeremia 50:14 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Julle almal wat boogskutters is, omsingel Babel en maak julle reg om aan te val. Laat julle pyle sonder ophou op hulle reën. Die mense van Babel het verkeerde dinge gedoen waarvan die Here net mooi niks hou nie.

Jeremia 50

Jeremia 50:5-18