Die Boodskap

Jeremia 50:16 Die Boodskap (DB)

Vat die mense wat op die lande werk en saai uit Babel weg. Doen dit ook met die mense wat die oes van die lande af inbring. Die mense wat gevangenes in Babel is, moet sorg dat hulle ontsnap as die gevegte aan die gang is. Hulle moet na hulle eie land en mense toe wegvlug.”

Jeremia 50

Jeremia 50:8-17