Die Boodskap

Jeremia 39:5 Die Boodskap (DB)

Maar die Babiloniërs het hulle agtervolg en Sedekia op die vlakte by Jerigo ingehaal. Hulle het Sedekia gevang en hom na Nebukadnesar, koning van Babel, toe gebring. Nebukadnesar was in Ribla in die Hamatgebied. Daar het hy vir Sedekia gesê hoe hy hom gaan straf.

Jeremia 39

Jeremia 39:3-9