Die Boodskap

Jeremia 39:6 Die Boodskap (DB)

Daar in Ribla het die koning van Babel Sedekia se seuns voor sy oë doodgemaak. Hy het ook die leiers van Juda daar laat doodmaak.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-14