Die Boodskap

Jeremia 39:4 Die Boodskap (DB)

Toe koning Sedekia en sy soldate die Babiloniërs by die stadsingang sien, het hulle gevlug toe dit donker word. Hulle het deur die koning se tuin beweeg en by die hek tussen die twee mure uit die stad uitgegaan. Daarvandaan het hulle in die rigting van die Jordaanvallei gegaan.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-14