Die Boodskap

Jeremia 39:3 Die Boodskap (DB)

Al die offisiere van die koning van Babel het in die stad ingekom en by die hek in die middel gaan sit. Onder hierdie offisiere was Nergal-Saresar, wat van Sinmagir af kom, en Sarsekim, ’n hoofoffisier. Verder ook Nebu-Sarsekim, die aanvoerder van die leër en nog baie ander belangrike offisiere.

Jeremia 39

Jeremia 39:1-4