Die Boodskap

Jeremia 18:21 Die Boodskap (DB)

Daarom, Here, laat hulle kinders honger ly! Laat hulle in oorloë doodgaan! Laat hulle vroue weduwees word sonder dat hulle kinders het! Laat die mans in ’n epidemie sterf! Laat die jongmans doodgaan terwyl hulle op die slagveld besig is om te veg!

Jeremia 18

Jeremia 18:19-23