Die Boodskap

Jeremia 18:20 Die Boodskap (DB)

Is dit regverdig dat goed met sleg terugbetaal word? Hulle het ’n gat vir my gegrawe om in te val. Maar onthou U hoe ek vir hulle gebid het? Ek het U gesmeek om hulle nie in u woede te straf nie. Dit is nou stank vir dank!

Jeremia 18

Jeremia 18:19-23