Die Boodskap

Jeremia 12:14 Die Boodskap (DB)

Die Here het gesê: “Die buurvolke is sleg. Hulle is gulsig en probeer die land wat Ek vir my volk Israel gegee het, in die hande kry. Ek sal sorg dat ander volke hierdie buurvolke uit hulle lande wegvat. Maar Juda sal Ek uit hulle mag red.

Jeremia 12

Jeremia 12:11-15