Die Boodskap

Jeremia 12:13 Die Boodskap (DB)

Die volk het koring gesaai, maar daar sal net dorings wees om te oes. Van al hulle harde werk sal daar niks kom nie. Wanneer hulle die oes bymekaar begin maak, sal hulle verleë staan. Die oes sal ’n mislukking wees omdat Ek, die Here, vir hulle kwaad is.”

Jeremia 12

Jeremia 12:5-16