Die Boodskap

Galasiërs 3:8 Die Boodskap (DB)

Die Bybelskrywers het lankal geweet dat God mense uit ander volke wat in Hom glo, van hulle sondes sou vryspreek. Abraham het ook hierdie goeie nuus gehoor. Daar is vir hom gesê: “Jou geloof sal nog maak dat al die volke op aarde eendag God se seën beleef.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:4-15