Die Boodskap

Galasiërs 3:9 Die Boodskap (DB)

Weet julle, ons almal wat glo, val onder die gelukkiges wat nou deel het in die seëninge wat God aan Abraham gegee het. Dit net omdat hierdie een man bereid was om God op sy woord te neem.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:1-13