Die Boodskap

Deuteronomium 30:6 Die Boodskap (DB)

“Dan sal die Here jou God jou hart verander. En Hy sal die harte van jou kinders en kleinkinders verander. Julle sal die Here liefhê bo enigiets of enigiemand anders. As ’n mens die Here eerste in jou lewe stel, laat Hy jou lewe!

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:5-14