Die Boodskap

Deuteronomium 30:5 Die Boodskap (DB)

Hy sal jou terugbring na die land wat Hy aan jou oupagrootjies en oumagrootjies gegee het. En daardie land sal weer aan jou behoort. Dan sal die Here jou selfs nog meer voorspoedig maak as voorheen. Jou volk sal groter wees as voor die Here jou uit jou land weggejaag en aan jou vyande oorgegee het.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:1-11