Die Boodskap

Deuteronomium 23:19 Die Boodskap (DB)

“Jy mag nie rente vra as jy geld aan iemand van jou volk uitleen nie. Dieselfde geld as jy kos of iets anders aan ’n mede-Israeliet leen. Jy mag nie rente daarop vra nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:11-25