Die Boodskap

Deuteronomium 23:18 Die Boodskap (DB)

Jy mag ook nie enige geld na die tempel toe bring wat ’n man of vrou verdien het deur by iemand anders te slaap nie. Sulke geld is walglik vir die Here. Hy verdra nie sulke mans en vroue nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:16-20