Die Boodskap

Deuteronomium 23:20 Die Boodskap (DB)

Ja, vir die mense van ander nasies mag jy rente vra, maar nie vir die Israeliete nie. Dan sal die Here jou God jou seën in alles wat jy doen in die land wat jy een van die dae sal binnegaan om in te gaan bly.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:18-24