Die Boodskap

Deuteronomium 22:6 Die Boodskap (DB)

“Dalk kry jy ’n voëltjie se nes wat op die grond lê, of jy kry ’n nes in die boom. In die nes is daar klein voëltjies of eiertjies terwyl die ma nog op die nes sit. Dan mag jy nie die ma saam met die kleintjies vir jou vat nie.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:2-7