Die Boodskap

Deuteronomium 22:5 Die Boodskap (DB)

“’n Vrou mag nie klere dra wat mans normaalweg dra nie. Net so moet ’n man ook nie klere dra wat vroue gewoonlik dra nie. Mense wat so iets doen, is walglik vir die Here jou God.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:1-13