Die Boodskap

Deuteronomium 22:24 Die Boodskap (DB)

moet julle hulle albei na die uitgang van die stad vat. Dan moet julle hulle met klippe doodgooi. Die vrou is ook skuldig, want sy het nie geskree sodat iemand haar kon kom help terwyl die man by haar was nie. Die man moet doodgemaak word omdat hy by ’n vrou geslaap het wat met iemand anders sou trou. As jy só maak, sal jy keer dat slegte dinge in jou land gebeur.

Deuteronomium 22

Deuteronomium 22:18-26